Colourcode Designs
  • Welcome
  • Prices
  • Blog
  • Inspiration
  • Extra Services
    • Funeral Pamphlet
    • CV
  • Shop
  • Contact us

Illustration: Anke Djé, Anke Bé

1/8/2019

0 Comments

 
Picture
The project "Anke Djé, Anke Bé" is presented by the students of the North-West University in Potchefstroom (MASARA section), to teach drumming to kids with intellectual disabilities.
"Anke Djé, Anke Bé" is a call to come together and unite. The phrase has been shortened over time, and the word "djembe" was born.
Djembe drums is prominent in this design, and the multi cultured ethnicity of the students and learners is also emphasized.
The characters and drums has been hand drawn and converted into an electronic format.
This was such an enjoyable project. As with all illustrations, it felt more like play than like work!
0 Comments

Inspirational Artwork

24/7/2019

0 Comments

 
Picture
Decorate your home with an artwork with an inspirational message. This stunning photo from Towerlantern Fotografie has been combined with a favourite Bible verse.

This design can be printed out in different sizes on canvas or other material. It is also available electronically to print out yourself.

Would you rather have another photo and different wording? We would love to help!

Please contact us for prices or more information about this.

0 Comments

Free font: Worlds Away

16/7/2019

0 Comments

 
Designing your own font is so much fun! There are plenty of free websites to use for this, and I decided it was time to design a new one (I've made one previously of my own handwriting). I enjoyed this so much that I thought it would be perfect for a give-away here on my blog.

Worlds Away is a whimsical font that can be used for wedding invitations, engagement or birth announcements. It is designed with a feminine feel to it. You are welcome to share your creations! Please post below or tag Colourcode Designs on Instagram.

This font, Worlds Away, is available as a free download. You are welcome to use it for commercial use, but it may not be sold or redistributed. Please credit Colourcode Designs with the use of this font.
Download "Worlds Away"
Picture
0 Comments

Free Illustrator Pattern Available

3/6/2019

0 Comments

 
This year I started drawing again! I decided I want to start making Adobe Illustrator patterns and other graphic design resources. Mostly to use in my own designs and as elements to use in page layout.
I love drawing flowers and leaves and used a new drawing and transformed it into a pattern, and also for usage as separate elements.
This pattern is available as a free download, and may be used for free. You may not sell it as your own, sub-license it, rent it, or include it in any archive or database. But other than that, it can be used for personal and commercial projects.
I have used the pattern and elements in the designs below. You can also look at my Instagram to see how the drawing looked.
Picture
Picture
Download FREE pattern
Picture
0 Comments

Elektroniese brosjure

16/5/2019

0 Comments

 
'n Elektroniese brosjure is 'n professionele manier om meer inligting oor jou besigheid aan potensiële kliënte te stuur. Pieter van der Zwan, 'n belastingkundige, het gevra dat ek vir hom een kan ontwerp. Ons het ook 'n ander een gemaak vir die IFRS deel van sy besigheid. Hierdie brosjures sal dan ook aan internasionale kliënte gestuur kan word.
Picture
0 Comments

Plakkaat vir 'n akademiese konferensie of kongres

23/4/2019

0 Comments

 
Om 'n plakkaat voorlegging te hê by 'n kongres of konferensie is deesdae baie gewild. Mens kan egter met jou hande in jou hare sit oor hoe om akademiese inligting op 'n treffende en eenvoudige manier aan te bied, sodat dit steeds die oog sal vang.

Vir Henriëtte van der Zwan se aanbieding, het ons besluit om die helder kleure te gebruik van die lovebirds waaroor haar studie handel. Die helder geel en oranje is treffend en warm.

Ons het 'n eenvoudige lettertipe gebruik wat maklik gelees kan word -- selfs op 'n afstand.

Al die inligting is verkort sodat slegs die kern daarvan aangedui is. Dan is dit maklik om inligting in 'n tabel, vloeidiagram of ander visuele manier uit te beeld.

Alhoewel mens kan dink jy moet "all out" gaan met so ontwerp, net sodat die plakkaat tussen ander mense s'n uitstaan, het ek steeds die leuse van "less is more" nagevolg. Eenvoud, skoon lyne en wit spasie is in hierdie geval amper belangriker as om net bloot die aandag te trek.
Picture
0 Comments

Uitnodigings

23/4/2019

0 Comments

 
Dis so spesiaal om unieke uitnodigings te hê vir 'n Ooievaarstee of ander geleentheid. En so gerieflik om dit net met Whatsapp te kan stuur! Gesels gerus met ons as jy meer wil uitvind hieroor!

Saam met 'n uitnodiging kan ander ontwerpe ook gemaak word.
'n Uitnodiging en "save the date" / geskenklysie / dankie-kaartjie word saam ontwerp, sodat die styl dieselfde kan wees.

(Alhoewel hierdie dalk groot kan vertoon op 'n rekenaarskerm, is dit die optimale grootte en afmetings vir 'n Whatsapp-uitnodiging.)

0 Comments

Begrafnisbriewe

18/4/2019

0 Comments

 
'n Begrafnisbrief is die laaste huldeblyk wat gebring word aan iemand. Dis ook 'n samevatting van wie die persoon was en daarom voel ek moet dit ook iets van sy/haar karakter wys. Dis ook iets wat iemand miskien na die begrafnis in 'n foto-album gaan bêre, en moet daarom besonders wees.

Met hierdie begrafnisbrief vir Piet van Maarleveld wou ek graag bietjie meer wys van die mens wie hy was. Almal het hom geken as Piet Fotokuns, maar hy was soveel meer as dit.
0 Comments

Common Ground Coffees

18/4/2019

0 Comments

 
Vir heerlike koffie, hoef mens nie verder te kyk as Common Ground Coffees (www.commongroundcoffees.co.za) nie!
Colourcode Designs moes die ontwerpe gemaak het vir hul verpakking, en ek kon lekker rondspeel! Ek het die land van waar die koffie af kom se kaart-silhoeët as inspirasie gebruik, en dit deel van die ontwerp gemaak. Die kleure wat gebruik is, is gedempte kleure maar ook so gekies sodat jy die kleur pakkie van jou gunsteling soort kan onthou.
Elke koffie het sy eie unieke eienskappe, en party is ook meer geskik vir bv. 'n aeropress of 'n perkuleerder. Hierdie ikone het ek ook geskep, en kan op die onderste gedeelte van die ontwerp gesien word.
0 Comments

Musicreations

18/4/2019

0 Comments

 
Ek is so opgewonde om hierdie projek te deel! Mignon van Vreden is deel van 'n projek getiteld Musicreations. Dit gaan in Mohadin (buurt in Potchefstroom) gebeur, en die fokus is op 'n verskeidenheid kulture.
Sy wou graag hê daar moes musikale interaksie en musiekinstrumente van alledaagse voorwerpe wees. Verder moes dit in die natuur wees (en daar moet musiek in die natuur wees).
Hierdie gemeenskapsprojek is gefokus op peuters (0-4 jaar), maar ook op studente omdat dit 'n "service learning" projek is.
Ek het dit verskriklik geniet om hierdie ontwerp te maak en al die karaktertjies te skep!

*Let op die gebruik van verskillende teksture wat gebruik is. Shwe-shwe laptekstuur is gebruik om die musiek en wind "linte" uit te beeld. Shwe-shwe is 'n materiaal wat baie gewild is in Afrika. Verder is koeranttekstuur en verf in die agtergrond gebruik om die speel van die kinders te beklemtoon. Helder en besig soos 'n peuter!
Die gekombineerde gebruik van foto's (bv. marimba, kartonrol) en illustrasies dra by tot die collage gevoel, maar ook die doen-dit-self / bemagtiging wat agter die projek lê.

Picture
0 Comments
<<Previous
Forward>>
Copyright © 2022
No reproduction without written permission from Colourcode Designs.
  • Welcome
  • Prices
  • Blog
  • Inspiration
  • Extra Services
    • Funeral Pamphlet
    • CV
  • Shop
  • Contact us