Colourcode Designs
  • Welcome
  • Prices
  • Blog
  • Inspiration
  • Extra Services
    • Funeral Pamphlet
    • CV
  • Shop
  • Contact us

Plakkaat vir 'n akademiese konferensie of kongres

23/4/2019

0 Comments

 
Om 'n plakkaat voorlegging te hê by 'n kongres of konferensie is deesdae baie gewild. Mens kan egter met jou hande in jou hare sit oor hoe om akademiese inligting op 'n treffende en eenvoudige manier aan te bied, sodat dit steeds die oog sal vang.

Vir Henriëtte van der Zwan se aanbieding, het ons besluit om die helder kleure te gebruik van die lovebirds waaroor haar studie handel. Die helder geel en oranje is treffend en warm.

Ons het 'n eenvoudige lettertipe gebruik wat maklik gelees kan word -- selfs op 'n afstand.

Al die inligting is verkort sodat slegs die kern daarvan aangedui is. Dan is dit maklik om inligting in 'n tabel, vloeidiagram of ander visuele manier uit te beeld.

Alhoewel mens kan dink jy moet "all out" gaan met so ontwerp, net sodat die plakkaat tussen ander mense s'n uitstaan, het ek steeds die leuse van "less is more" nagevolg. Eenvoud, skoon lyne en wit spasie is in hierdie geval amper belangriker as om net bloot die aandag te trek.
Picture
0 Comments

Your comment will be posted after it is approved.


Leave a Reply.

Copyright © 2022
No reproduction without written permission from Colourcode Designs.
  • Welcome
  • Prices
  • Blog
  • Inspiration
  • Extra Services
    • Funeral Pamphlet
    • CV
  • Shop
  • Contact us