Soos in die vorige stukkie gesê, is 'n korporatiewe beeld baie belangrik. Dit skep 'n goeie indruk en lyk professioneel. Maar dan moet al jou korporatiewe items dieselfde ontwerpstyl hê - en veral jou webblad.
In 2014 het ek aan die volgende webbladsye gewerk: www.oaklodgepotchefstroom.co.za www.ameliephotography.co.za www.qualitycoal.co.za www.snowflakebuildingpotch.co.za Dan het ek ook aan iets heeltemal anders gewerk: om 'n bestaande Blog 'n nuwe "look" te gee. Dit is 'n Blogger blog, so dit was vir my iets heel ander en nuuts, maar baie lekker om daaraan te werk. Gaan kyk gerus by: http://www.elre.co.za/
0 Comments
Your comment will be posted after it is approved.
Leave a Reply. |