Colourcode Designs
  • Welcome
  • Prices
  • Blog
  • Inspiration
  • Extra Services
    • Funeral Pamphlet
    • CV
  • Shop
  • Contact us

Purple House Properties

3/7/2015

0 Comments

 
Danielle Clayton van Purple House Properties het my gekontak om al die grafiese ontwerpe vir hulle nuwe besigheid te doen. Wat sal als nodig wees vir 'n nuwe eiendomsagentskap om aan die gang te kom? Logo, besigheidskaartjie, briefhoof, lêers, baniere, pamflette, vlaggies, borde vir 'te koop', 'verkoop' en 'op skou'. En dis maar net die begin!

Die Here het werklik hierdie groot projek geseën, en ek kan getuig van 'n goeie besigheidsverhouding en gelukkige kliënte. Danielle se oorspronklike idees het 'n werklikheid geword in die ontwerpe, en dit was lekker om hulle eerste skou te kon bywoon om als in 'lewende lywe' te sien!

Ek sien uit om in die toekoms weer saam met Purple House Properties se span te werk!
Picture
Picture
0 Comments

Your comment will be posted after it is approved.


Leave a Reply.

Copyright © 2022
No reproduction without written permission from Colourcode Designs.
  • Welcome
  • Prices
  • Blog
  • Inspiration
  • Extra Services
    • Funeral Pamphlet
    • CV
  • Shop
  • Contact us