Colourcode Designs
  • Welcome
  • Prices
  • Blog
  • Inspiration
  • Extra Services
    • Funeral Pamphlet
    • CV
  • Shop
  • Contact us

Nuwe besigheidskaartjies

3/2/2014

0 Comments

 
Omdat ek besluit het om Colourcode se "look" bietjie te verander kon dit natuurlik nie net by die webblad bly nie. Ek het toe ook nuwe besigheidskaartjies gemaak en laat druk.

Op hierdie stadium is die kaartjies net in pienk-pers, maar die idee is om dit in verskillende kleure te maak. Dit was ook aanvanklik die idee met die nuwe logo, dat ek dit in enige kleur kon maak (fakture se logo is bv. turkoois).

Laat weet my gerus hoe jy voel oor my idee van die logo in verskillende kleure!
Picture
0 Comments

Your comment will be posted after it is approved.


Leave a Reply.

Copyright © 2022
No reproduction without written permission from Colourcode Designs.
  • Welcome
  • Prices
  • Blog
  • Inspiration
  • Extra Services
    • Funeral Pamphlet
    • CV
  • Shop
  • Contact us