Colourcode Designs
  • Welcome
  • Prices
  • Blog
  • Inspiration
  • Extra Services
    • Funeral Pamphlet
    • CV
  • Shop
  • Contact us

Bladuitleg

5/10/2016

0 Comments

 
Towerlantern Fotografie bied al vir 'n hele paar jaar kursusse hier in Potchefstroom aan. Hulle het egter nou besluit om ook aanlynkursusse te begin. Dit beteken jy kan in London of Kathu wees, en solank as wat jy internet het kan jy hierdie kursus doen. Dit bestaan uit 'n 6-weke kursus en die inligting word dan weekliks vir jou ge-e-pos.
Ek moes die uitleg doen van al die kursusmateriaal -- hier is 'n voorbeeld.
Mignon van Vreden het 'n nuwe boek met musiek geskryf, Peuterpraatjies. Hierdie boek het soveel lekker liedjies en projekte in, dat ek sommer lus is om vir myself een te kry!
Die boek word in swart-en-wit gedruk om koste te bespaar. Dit word ook saam met 'n musiek-CD uitgegee.
0 Comments

Your comment will be posted after it is approved.


Leave a Reply.

Copyright © 2022
No reproduction without written permission from Colourcode Designs.
  • Welcome
  • Prices
  • Blog
  • Inspiration
  • Extra Services
    • Funeral Pamphlet
    • CV
  • Shop
  • Contact us