Agape Gastehuis in Potchefstroom wou graag 'n nuwe webblad kry. Hul webblad was verouderd en die inligting moes opdateer word. Dit is mos dan 'n goeie idee om sommer als splinternuut te doen!
Die "look and feel" van Agape se webblad moes dieselfde wees as die gevoel wat jy by die gastehuis kry: verwelkomend en rustig. Tog moet die webblad ook 'n blik gee op die professionele en vriendelike atmosfeer. Gaan kyk gerus na die eindproduk: www.agapepotchefstroom.co.za
0 Comments
Your comment will be posted after it is approved.
Leave a Reply. |