Die NWU se studentedagboek word deur duisende studente gekoop en daagliks gebruik. Dit is daarom vir my 'n groot eer om te kan sê ek het die voorblad en enkele ander bladsye ontwerp! Die dagboek word hoofsaaklik deur die studente self ontwerp, maar hier is van die bladsye wat ek ontwerp het. Die voorblad is verder getooi met UV Varnish en goue Foiling.
Copyright © 2019
No reproduction without written permission from Colourcode Designs. |