Colourcode Designs
  • Welcome
  • Prices
  • Blog
  • Inspiration
  • Extra Services
    • Funeral Pamphlet
    • CV
  • Contact us

Maart en April

16/4/2015

0 Comments

 
Conro het twee geword en sy Mamma en Pappa het vir hom 'n "Plaas"-partytjie gehou.. Daar is eers 'n "Save the date" uitgestuur, en toe op 'n later stadium die uitnodiging.. Hulle wou ook 'n spesiale plakkaat maak met interessante feite van Conro.. Hierdie plakkaat is by sy partytjie opgesit as deel van die dekor..
Picture
Ek het laas jaar Premier Accountants se korporatiewe beeld ontwerp en ook hul webblad (www.p-acc.co.za) gedoen. Hul besigheid het vinnig gegroei, en hulle het onlangs uitgebrei en ook Premier Auditors gestig.. Alhoewel die logo's amper dieselfde is, verskil net die kleur.. Dis belangrik dat kliënte kan sien dis nog dieselfde betroubare diens, maar 'n nuwe afdeling in die besigheid.
Picture
In 2011 het Esfané my gevra om 'n logo vir hulle te ontwerp.. Hulle het 'n Friesperd- en Afrikanerbeesstoet en wou graag elemente van albei diere in hul logo hê.. Ons het toe besluit om die swart vir die Friesperde en rooi vir die Afrikanerbeeste te gebruik.. Ons het heelwat advertensies, borde, kalenders en korporatiewe items in hierdie styl gemaak.. Op 'n stadium het die styl wel meer begin neig in die natuurlike en aardse rigting, en ek het al hoe meer begin om tekstuur en bruin in die ontwerpe in te werk. Hierdie jaar het ons toe besluit om al die korporatiewe items te verander in hierdie nuwe styl.. Die webblad (www.esfanefriesperd.co.za), borde en advertensies is toe als so verander..
Picture
0 Comments

Your comment will be posted after it is approved.


Leave a Reply.

Copyright © 2019
No reproduction without written permission from Colourcode Designs.