Colourcode Designs
  • Welcome
  • Prices
  • Blog
  • Inspiration
  • Extra Services
    • Funeral Pamphlet
    • CV
  • Contact us

Maar ai...

30/3/2016

0 Comments

 
Soms gebeur dit dat my idee nie heeltemal ooreenstem met wat die kliënt in gedagte het nie. En ek pas graag aan by wat die kliënt wil hê! Maar hierdie ontwerp was een van my heel beste ontwerpe, en nou spook hy by my! :)  So ek deel dit graag hier op my blog.
Die plakkaat sou vir 'n opedag gewees het, en die belangrike fokus was om jongmense van verskillende groepe se aandag te trek. Om die kliënt te beskerm, het ek die instansie se naam uitge'blur'.
Picture
0 Comments

Your comment will be posted after it is approved.


Leave a Reply.

Copyright © 2019
No reproduction without written permission from Colourcode Designs.