Colourcode Designs
  • Welcome
  • Prices
  • Blog
  • Inspiration
  • Extra Services
    • Funeral Pamphlet
    • CV
  • Contact us

Korporatiewe Identiteit

30/3/2016

0 Comments

 
Liza Labuschagne is al vir jare bekend in die Eiendomsbedryf in Potchefstroom. Sy het egter onlangs besluit om op haar eie besigheid te begin doen. Sy het my gevra om haar logo en ander korporatiewe ontwerpe te maak. Sy wou graag hê dit moet bietjie anders as die ander eiendomsagente s'n lyk. Sy het ook spesifiek die turkoois-groen in gedagte gehad vir haar korporatiewe kleur.
Picture
Joggie Muller Busdienste het reeds 'n logo gehad, maar wou graag 'n nuwe baadjie daarvoor hê, en ook dat hul briefhoof, besigheidskaartjies en korporatiewe ontwerpe bymekaar pas. Ek het die logo elektronies oorgeteken in Vector formaat. (Dit beteken dat die logo se kwaliteit goed genoeg is om reusagtig te vergroot en dit pixelate nooit nie. *Dis wel nie van toepassing op hierdie foto nie, want dit is verklein vir die webblad.)
Picture
0 Comments

Your comment will be posted after it is approved.


Leave a Reply.

Copyright © 2019
No reproduction without written permission from Colourcode Designs.