Colourcode Designs
  • Welcome
  • Prices
  • Blog
  • Inspiration
  • Extra Services
    • Funeral Pamphlet
    • CV
  • Contact us

KABV / CAPS vir Gr R-onderwysers

3/7/2015

0 Comments

 
Een van Colourcode se projekte wat al van 2013 af kom is nog steeds aan die gang. Ria Raath en Mignon van Vreden het KABV / CAPS boeke saamgestel, wat geskryf is vir onderwysers van Gr R-leerders. Hierdie boeke fokus op musiek, wetenskap, wiskunde, huistaal, om net 'n paar te noem.

Die Afrikaanse weergawes van Kwartaal 1 tot 4 is afgehandel, en Kwartaal 3 se Engelse weergawe is pas afgehandel. Nou is dit nog net Kwartaal 4 se Engelse weergawe, en dan is daar 8 boeke se uitleg en ontwerp agter die rug. Inderdaad 'n groot werk, maar tog baie lekker!

Hier is kwartaal 3 (Afrikaans) se voorblad en 'n voorbeeld van hoe dit binne-in lyk.
Picture
0 Comments

Your comment will be posted after it is approved.


Leave a Reply.

Copyright © 2019
No reproduction without written permission from Colourcode Designs.