Soos ek al voorheen op my Blog genoem het, maak ek graag elektroniese uitnodigings. Hierdie uitnodiging was vir 'n ooievaarstee, en hulle wou pastelkleure, paisley-patrone en uiltjies as tema gehad het.
Copyright © 2019
No reproduction without written permission from Colourcode Designs. |