In Gr 11 is dit altyd 'n groot kopkrap -- na watter universiteit moet ek gaan? Die Universiteit van Stellenbosch het my gevra om die ontwerpe te maak vir hul Gr 11-voorlegging. Dit word by verskillende skole gewys met meer inligting oor die universiteit.
Hier is slegs enkele van die 'slides' wat in die Powerpoint gebruik word.
Hier is slegs enkele van die 'slides' wat in die Powerpoint gebruik word.