Kiddi Beat wou graag hul webblad oordoen en het my daarvoor genader. Kiddi Beat bestaan uit drie afdelings (Gospel, Musiekspesialiste, Education) wat deur verskillende spanne bestuur word, so hierdie was 'n uitdaging om seker te maak als pas steeds goed by die Kiddi Beat eenheid. Kyk gerus hier na hul webblad: http://www.kiddibeat.co.za/
Ek moes ook ikone en ontwerpe skep met hul logo as inspirasie.
Ek moes ook ikone en ontwerpe skep met hul logo as inspirasie.