Colourcode Designs
  • Welcome
  • Prices
  • Blog
  • Inspiration
  • Extra Services
    • Funeral Pamphlet
    • CV
  • Contact us

Januarie en Februarie

17/2/2015

0 Comments

 
Gewoonlik is Januarie en Februarie daardie tyd van die jaar wat als doodstil is. Hierdie jaar was egter so besig dat ek nie tyd gehad het om my te roer nie!

Picture
Picture
Ananda van der Walt reël 'n kamp vir Dowes, en het my gevra om 'n briefhoof te ontwerp waarop al hul korrespondensie gedoen kan word. Hierdie kamp fokus op potensiaal, en ek het daarom ook sirkels in die ontwerp gebruik, wat dui op groei en vernuwing.
Picture
SAKOV, die Suid-Afrikaanse Kerkorreliste Verening het elke jaar 'n joernaal wat uitgegee word. Hulle het my vir hul 2013 en 2014 uitgawes gevra om die uitleg te behartig.
Picture
Dis altyd groot pret om 'n partytjie-uitnodiging te maak! Esri het 'n Minnie Mousie tema gehad.
Picture
TaxFAQ is 'n besigheid wat alle belasting en finansiële vrae aanlyn beantwoord. Hulle het 'n treffende en eenvoudige logo gesoek.
0 Comments

Your comment will be posted after it is approved.


Leave a Reply.

Copyright © 2019
No reproduction without written permission from Colourcode Designs.