Colourcode Designs
  • Welkom
  • Pryslys
  • Blog
  • Kontak

Ietsie van als...

16/1/2015

0 Comments

 
Hier is nou sommer ietsie van als!

Een van my kliënte wou twee canvasse laat maak vir haar huis. Sy het die voorbeelde van die Internet af vir my gegee en gevra of ek dit kan maak. Hier is die eindproduk:
Picture
Picture
Hierdie spyskaart is vir die NWU se koffiewinkel in die Ferdinand Postma Biblioteek:
Picture
Kreatiewe Kaskenades is 'n boek vir Pre-Graad R Onderwysers. Ek moes die karakters op die voorblad geskep het, en dan ook die voorblad verder ontwerp het.
Picture
Ek moes ook 'n T-hemp embleem ontwerp vir G5-studente van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult. Hulle wou spesifieke Potchefstroom elemente opgehad het, asook die NWU se hoofgebou.
Picture
0 Comments

Your comment will be posted after it is approved.


Leave a Reply.

Kopiereg © 2018
Geen reproduksie sonder skriftelike toestemming van Colourcode Designs