Colourcode Designs
  • Welcome
  • Prices
  • Blog
  • Inspiration
  • Extra Services
    • Funeral Pamphlet
    • CV
  • Contact us

Hier's ek weer!

13/1/2015

0 Comments

 
Sjoe, ek moet eerstens om verskoning vra dat ek so lanklaas nuwe ontwerpe opgelaai het! Ek was darem nie weg nie, maar so besig dat ek nie tyd gehad het om my webblad op te dateer nie. Dis wonderlik om se geseënd te kan wees!

Ek gaan dan sommer nou 'n hele klomp ontwerpe oplaai, wat in 2014 gemaak is.

*****

Om 'n uitnodiging na 'n geleentheid toe te ontvang is so spesiaal en laat jou sommer uitsien na die geleentheid! Hier is 'n paar: vir kinderpartytjies, ooievaarstees, jaareindfunksies, uitstallings, braais en stylvolle verjaarsdagvieringe.

Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
0 Comments

Your comment will be posted after it is approved.


Leave a Reply.

Copyright © 2019
No reproduction without written permission from Colourcode Designs.