Colourcode is ‘n grafiese ontwerp besigheid in Potchefstroom, wat spesifiek spesialiseer in webbladsye, bladuitleg en ook korporatiewe ontwerpe.
Dit is vir ons baie belangrik om die kliënt en sy behoeftes voorop te stel, en daarom is die kliënt se insette ook nodig om ’n suksesvolle ontwerp te skep.
Kontak ons gerus vir enige ontwerpe of navrae – ons pryse is billik en ons diens flink!
Wil jy graag sien waarmee hou Colourcode hulself besig? Kyk dan gerus na die nuusbrief wat kwartaalliks uitgegee word:
Kaleidoskoop Somer 2010
Kaleidoskoop Herfs / Winter 2010
Kaleidoskoop Lente 2010
|